Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT- EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEI/JUNIE 2025 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Transaksionele Tekste (2 x 25) (50) 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B. 3. Skryf in die taal waarin jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy. 5. Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/ kernwoorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die finale produk gedoen word. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal word. 7. Jy moet jou tyd soos volg bestee: AFDELING A: ongeveer 100 minute AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute 8. Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 9. Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word NIE. 10. Skryf netjies en leesbaar. 2025Afrikaans Huistaal/V3 3 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Kies EEN van