Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN / NA SIONAL E SENIORSERTIFIKAAT- EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V1 MEI/JUNIE 2025 PUNTE: 70 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 1 3 bladsye.Afrikaans Huistaal/V1 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Leesbegrip (30) AFDELING B: Opsomming (10) AFDELING C: Taalstrukture en -konvensies (30) 2. Lees alle instruksies noukeurig deur. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy. 5. Trek 'n streep n elke afdeling. 6. Nommer elke antwoord korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Laat 'n rel oop n elke antwoord. 8. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie. 9. Voorgestelde tydsindeling: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: 50 minute 30 minute 40 minute 10. Skryf netjies en leesbaar. 2025Afrikaans Huistaal/V1 3 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Lees en kyk na die tekste hieronder en beantwoord die vrae wat daarna volg. TEKS A: ARTIKEL 'N KLETSBOT* WAT MENSE VERSTOM 1 2 3 4 5 6 Die mens staan voor 'n era van vooruitgang en ontwikkeling, en die sleutel