Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT- EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEI/JUNIE 2025 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 30 bladsye. GRAAD 12Afrikaans Huistaal/V2 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vraestel beantwoord. 2. Moenie probeer om die hele vraestel deur te lees nie. Raadpleeg die inhoudsopgawe op bladsy 4 en merk die vraagnommers van die letterkundetekste wat jy bestudeer het. Lees daarna die vr ae oor die tekste wat jy bestudeer het en kies die soort vraag wat jy wil beantwoord. 3. Die vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gedigte (30) AFDELING B: Roman (25) AFDELING C: Drama (25) 4. Beantwoord VYF vrae in totaal: DRIE in AFDELING A, EEN in AFDELING B en EEN in AFDELING C. AFDELING A: GEDIGTE Gesiene gedigte - Beantwoord TWEE vrae. Ongesiene gedig - Beantwoord die VERPLIGTE vraag. AFDELING B: ROMAN Beantwoord EEN vraag. AFDELING C: DRAMA Beantwoord EEN vraag. 5. KEUSE VAN VRAE BY AFDELING B (ROMAN) EN AFDELING C (DRAMA) Beantwoord SLEGS die vrae oor die roman en drama wat jy bestudeer het. Beantwoord EEN OPSTELVRAAG en EEN KONTEKSTUELE